Eden Gemeente verkondig Christus as hoop vir die wêreld.
Ons streef daarna om 'n pastorale gemeente te wees, wat bestaan uit gesonde huisgesinne.
Eden is deel van die Christelike Gereformeerde Kerk in S.A.
Kliek hier vir die nuutste CHRISTI kerkblad van die Christelike Gereformeerde Kerk Suid Afrika.